Valke verwelkom lang vonnis vir dwelmsmous

Loading player...
Die Valke die Noord-Kaap het die direkte gevangenisstraf vonnis van die 34-jarige Anwhil van Schalkwyk verwelkom - wie reeds 12 jaar gevangenisstraf opgelê is vir die handel in dwelms. Valke-woordvoerder Tebogo thebe sê Van Schalkwyk is in Februarie 2022 in hegtenis geneem en tot twee jaar gevangenisstraf gevonnis.
11 Jan 2023 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min