Kragbron | Wysheid | Lynette Beer

Loading player...
Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
1 Feb 2023 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Clement Martin - JEREMIA 31:13

Dan sal die meisies van blydskap dans. Die mans, oud en jonk, sal deel in die vrolikheid. Ek sal hulle gehuil in blydskap verander. Ek sal hulle troos. Ek sal hulle vreugde gee in die plek van hartseer. JEREMIA 31:13
5 Nov 12AM 2 min

Lorriaan du Plessis - ESEGIËL 36:26

Ek gee julle ’n nuwe hart met die regte begeertes en ’n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ’n nuwe, gehoorsame hart. ESEGIËL 36:26
2 Nov 12AM 2 min

Liomee Vosloo - 1 PETRUS 1:13

Sien daarom met verwagting uit na die genade wat vir julle gebring word wanneer Jesus Christus weer verskyn. Sorg dat julle helder dink en gedissiplineerd lewe. 1 PETRUS 1:13
30 Oct 1AM 1 min