Verdagte vas toe hy tik vervoer
--:--
Lede van die Upingtonse grenspolisie, vergesel deur die honde eenheid in die ZF Mgcawu streek het ‘n 40-jarige verdagte in hegtenis geneem. Polisie woordvoerder Omphile Masegela.