Masels nou in al nege provinsies

Loading player...
Die nasionale instituut vir oordragbare siektes bevestig dat die uitbraak van masels nou in al nege provinsies voorkom. Dit volg na nuus dat daar 318 labrotoruime gevalle tussen Oktober en Desember 2022 was. Die departement se ZF Mgcawu streeksverteenwooridger Anna Mbova sê die enigste manier hoe die siekte hok geslaan kan word 'n gemeenskaplike benadering tussen Suid-Afrikaanse gesondheidsinstellings en die publiek.
10 Jan 2023 12AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

The Central University of Technology (CUT)

The Central University of Technology (CUT) and the Student Representative Council (SRC) have reached an agreement to end the protest action at the Welkom Campus
20 Apr 9AM 1 min