Weird Wide Web - Eetbare waterbottel

Loading player...
Nadat sy gesien het hoe plastiek haar gunstelingstrande jaar na jaar besoedel, het Madison Checketts besluit dis tyd om iets daaromtrent te doen. Sy het dus 'n eetbare waterbottel gemaak.
16 Dec 2022 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min