What's on the menu - Kersfees nagereg

Loading player...
Na al die heerlike kos op die Kersmiddagetetafel het ons die perfekte nagereg nodig om die kersie bo-op te sit! Sjef Maradine gee hierdie week vir ons 'n behoorlike nagereg om vol mae en glimlagte oraloor te waarborg.
15 Dec 2022 10AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min