Weird Wide Web - Mode kan baie duur wees!

Loading player...
'n Broek wat uit 'n gesinkte romp by 'n 1857-skeepswrak aan die kus van Noord-Carolina getrek is, is pas vir $114 000 (R2 miljoen) verkoop.
13 Dec 2022 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min