What's on the menu - Die perfekte skaapboud vir Kersfees

--:--
Vandeesweek gee Sjef Maradine ons die hoofster vir ons Kersmiddagete. Skaapboud met bietjie perskeblatjang.
8 Dec 2022 10AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Man leer sy seun 'n 20-jarige les

’n Multimiljoenêr in China het sy enorme rykdom geheim gehou vir sy seun totdat hy aan die universiteit gegradueer het. Volgens South China Morning Post is Zhang Zilong die seun van Zhang Yudong, stigter en president van die Hunan-pittige gluten-latiao-handelsmerk Mala Prince.
27 Mar 9AM 3 min