Cool Kids - Lourens van Niekerk

Loading player...
Lourens van Niekerk is 'n matrikulant wat op 'n jong ouderdom besluit het om by die stryd teen kanker aan te sluit en bewusmaking oor die siekte te kweek.
1 Dec 2022 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min