Weird Wide Web - My opgestopte popman verneuk

Loading player...
'n 37-jarige Brasiliaanse vrou, Meirivone Rocha Moraes, sê haar huwelik hang aan 'n draadjie nadat haar man haar familie en vertroue verraai het deur haar met 'n ander vrou te verneuk. Die ding is, sy is met 'n pop getroud.
21 Nov 2022 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min