Meer as 1000 ontvoerings word maandeliks in Suid-Afrika aangemeld.

Loading player...
Meer as 'n duisend ontvoerings word maandeliks in Suid-Afrika aangemeld, met kinders wat die hoofteiken is. Volgens Missing Children South Africa, is 23% van vermiste kinders nooit gevind nie. OFM-Nuus se Bambatha Giko gesels met Kriminoloog en Nasionale Koördineerder van Missing Children South Africa, Bianca van Aswegen hieroor.
17 Nov 2022 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min