Wil jy jou Wit Rot vir 'n uitstappie neem? Jy kan!

Loading player...
Ja, jy kan jou wit rot vir 'n uitstappie neem met 'n harnas wat jy by Happy Pets Accessories in Swakop kan kry...Deon gesels met Carmen Fourie wat nou aan die stuur van sake staan by Happy Pets Accessories...
10 Nov 2022 English South Africa Society & Culture

Other recent episodes

Anne (en David) gesels met Wilmar van Netwerk Vir Afrikaans

Netwerk vir Afrikaans bied 10 Julie hulle jaarlikse Gholfdag aan. Die dag dien as n fondsinsameling vir Netwerk se drie hoof projekte, die studie-, geskiedenis- en onderwysfondse. Anne, en David het met Wilmar gesels, om so bietjie meer uit te vind oor die dag, en natuurlik oor Netwerk Vir Afrikaans.
30 Jun 5 min