VF plus ontevrede oor toestand van Vrystaat Gesondheidsdienste

Loading player...
Die VF plus het kritiese vrae gevra oor die tekort aan personeel wat bydra tot die swak toestand van gesondheidsdienste in die Vrystaat. Dit aangesien die Vrystaatse Gesondheidsdiens 6 102 vakante poste het wat weens 'n gebrek aan fondse oop gebly het. OFM-Nuus se Bambatha Giko gesels met Adriaan de Bruyn van VF plus hieroor.
2 Nov 2022 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min