Weird Wide Web - Die Anti-idilliese hotel

Loading player...
Om in 'n hotel te slaap is 'n luukse wat die meeste van ons wens ons kon bekostig. Dit is bedoel om baie gemaklik en fancy te wees. Maar sê nou die hotel waarin jy slaap, het nie eers mure nie?
27 Oct 2022 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min