Ekonoom lewer kommentaar op Suid-Afrikaanse ekonomiese klimaat.

Loading player...
Met die brandstofpryse wat na verwagting in November gaan styg, behoort Verbruikers gereed te maak vir meer finansiële druk weens die onopsetlike styging in lewenskoste. OFM Nuus se Bambatha Giko gesels saam met die hoofekonoom van Efficient Group, Dawie Roodt hieroor.
20 Oct 2022 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min