Hoekom nie bloot die Numbi-hek sluit nie? Die wildtuin verduidelik.

Loading player...
Die dood van ‘n toeris onderweg na die wildtuin gistermiddag het wyd kritiek ontlok. Die Duitse toeris is tydens ‘n mislukte kaping doodgeskiet op die R538. Die Numbi-pad, soos hy bekend staan, is nou al berug vir die veiligheidsrisiko na ‘n reeks geweldadige aanvalle op besoekers aan die wildtuin.
Ike Phaahla, woordvoerder van die Krugerwildtuin, het aan Mireille verduidelik hoekom hulle dit nie tans oorweeg om die Numbi-hek bloot te sluit nie.
4 Oct 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Geraas: 'n Ode aan ADHD

Die plaaslike rocker en radio-omroeper Coenie Naudé se jongste enkelsnit klink soos niks wat jy al uit sy pen gehoor het nie. Geraas word môre amptelik vrygestel. Hy gesels met Sonop Ontbyt.
26 Mar 14 min

NLP kan jou angs in die rede val

Jess Burgess, 'n NLP-praktisyn, bied volgende naweek 'n werkswinkel aan om jou te help om jou angs beter te beheer. Sy gesels met die Middag Game Drive.
25 Mar 12 min

LVCC Rolbal vier 75 jaar

Rolbal geniet 'n oomblik in die son met gewildheid wat toeneem. LVCC se rolbalklub is vanjaar 75 jaar oud. Stan Stanton en Charles Davies gesels met ons.
24 Mar 11 min