Landbounuus-podcast: Belangrike waterregte-uitspraak word betwis

Loading player...
Agri SA is op 25 Augustus in die Grondwethof, waar dié hof 'n aansoek om verlof tot appèl aanhoor op 'n belangrike waterregte-uitspraak wat deur die Appèlhof gelewer is.
25 Aug 2022 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min