Vroue in Landbou - Trix van Zyl
--:--
Hierdie Vrouemaand vereer OFM Vroue in Landbou. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Swavet se Trix van Zyl gesels.