3 Moets vir blomkyk

Loading player...
Met die naderende lente ‘ontplof’ die gewoonlik dor Namakwalandse landskap in 'n blitsvloed van lewendige lappe kleurvolle veldblomme, en toeriste stroom reeds ywerig na hierdie pragvelde.

Blomkykers het egter net tot middel September om hierdie Noord-Kaapse natuurerfenis ten volle te beleef.

“Daar is streke wat by die dag mooier word, aangesien Namakwaland 'n besonder goeie reënseisoen gehad het,” sê Mike Spies van Namakwa Toere.
23 Aug 2022 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min