Landbounuus-podcast: VL ondersteun verbod op beweging van beeste

Loading player...
Vrystaat Landbou ondersteun die 21-dae verbod op die beweging van beeste om enige verdere verspreiding van bek-en-klouseer te verhoed.
19 Aug 2022 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min