Landbounuus-podcast: Departement gee erkenning aan diegene wat veg teen bek- en

Loading player...
Die nasionale Departement van Landbou gee erkenning aan die pogings wat deur boere, gemeenskappe en nywerhede aangewend word om onwettige bewegings van beeste uit bekende bek-en-klouseer-positiewe gebiede te stuit, en om biosekuriteit te verbeter.
17 Aug 2022 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min