Landbounuus-podcast: Voorlopige oesskatting vir wintergewasse bekend

Loading player...
Die voorlopige skatting van die oppervlakte onder koring beloop 553 900 hektaar, wat 5,81% meer is as die 523 500 hektaar wat verlede seisoen aangeplant is.
28 Jul 2022 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min