NWU JOOL 2022: Refentse en Reën op die Good Morning Breakfast

--:--
Met die NWU Potchefstroom kampus se Jool wat weer terug is het die Good Morning Breakfast span met kunstenaars gesels wat daar gaan wees om op te tree. Refentse saam met Richann en Nolene van Reën was op die Good Morning Breakfast om meer te gesels oor die NWU JOOL 2022 en hulle nuwe liedjie Skobbejak. Hulle het ook die speletjie "Skobbejak of net plein swak" gespeel. NWU JOOL keer op 28 en 29 Julie terug.
27 Jul 2022 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Elvis Blue..EN SHANDOR Trap vir skoolgeld

Elvis Blue gaan oor die 1500km op sy fiets aflê, alles om fondse in te samel vir kinders wat in Afrikaans skool gaan en te verseker dat hulle onderrig in hulle moedertaal ontvang.
8 Apr 2AM 5 min

Ruhan du Toit reg om Vaal te 'rock'

Maak gereed vir een van die grootste dae in die Vaal vanjaar – Rocking the Vaal: 'n Afrikaanse viering van kos, musiek en gemeenskap! Sluit aan by Emerald Resort in Vanderbijlpark op 16 Maart 2024 vir 'n ongelooflike dag gevul met sterre en welwillendheid! Good Morning Breakfast het met hom…
28 Feb 12AM 5 min