Die Biltong Fees 2022 is amper hier!

Loading player...
Die Biltong Fees 2022 vind op 30 Julie plaas...Willem, een van die organiseerders, kuier in die ateljee...
19 Jul 2022 English South Africa Society & Culture

Other recent episodes

Anne (en David) gesels met Wilmar van Netwerk Vir Afrikaans

Netwerk vir Afrikaans bied 10 Julie hulle jaarlikse Gholfdag aan. Die dag dien as n fondsinsameling vir Netwerk se drie hoof projekte, die studie-, geskiedenis- en onderwysfondse. Anne, en David het met Wilmar gesels, om so bietjie meer uit te vind oor die dag, en natuurlik oor Netwerk Vir Afrikaans.
30 Jun 5 min