Landbounuus-podcast: Nuwe regulasies vir verkoeling van sitrusvrugte

Loading player...
Nuwe regulasies vir die verkoeling van Suid-Afrikaanse sitrusvrugte, wat deur die Europese Unie se Staande Komitee oor Plante, Diere, Voedsel en Voer bekendgemaak is, kan die plaaslike sitrusbedryf miljoene rande kos.
14 Jul 2022 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min