Kurt Darren onthou die 80s'

--:--
Ons het vanoggend gesels met Kurt Darren oor sy onlangse besoek aan Holland en sy nuwe treffer "Die 80's" en waaroor dit gaan.
11 Jul 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Bela-wet: Hoe dit jou raak

Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Onderwyswette (Bela) is al ‘n stappie nader om wet te word. Openbare verhore daaroor vind nou weer in Mpumalanga plaas. Donderdag is dit in Ehlanzeni, by Jeppes Reef-gemeenskapsaal in Nkomazi. Pieter Ferreira van die Federasie van Beheerliggame van SA Skole (Fedsas) verduidelik hoe dit die funksionering…
28 Nov 25 min

Antimikrobiese weerstandigheid: Wat dit is

Meer organismes as net bakterieë kan weerstandigheid teen medikasie opbou. Aptekers Eda Verster van Kiaat Private Hospitaal en Leonie van der Westhuizen van Mediclinic Nelspruit verduidelik vir Andri meer oor weerstand teen antimikrobiese middels - en wanneer antibiotika werklik nodig is.
28 Nov 12 min

Kersloffees 10 Desember gehou

Die jaarlikse Kersloffees vind op 10 Desember by die Hervormde Kerk in Mbombela plaas. Die organiseerder, Koos Schoonraad, gesels met Sonop Ontbyt.
28 Nov 9 min