Die Speaker van die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit, Stanley Peterson

Loading player...
Die Speaker van die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit, Stanley Peterson, het op sosiale media gereageer op navrae rakende die inhegtenisname van die uitvoerende burgemeester van dié distriksmunisipaliteit oor beweerde korrupsie en bedrog.
17 Jun 2022 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min