
Boer soek 'n vrou se Johan Lombard saam nuut verloofde Esmerélda van Wyk kuier by die Good Morning Breakfast
--:--
Die Gewilde boer soek 'n vrou Johan Lombaard deel die goeie nuus van sy verlowing en verloofde Esmerélda van Wyk meen dit was die #BakkieArm wat vir haar die "trick" gedoen het.