Landbounuus-podcast: Boere moet wintervoorraad gras beskerm - Jansen

Loading player...
Met bogemiddelde reënval die afgelope somer in die grootste gedeelte van die Noord-Kaap, en die winter wat besig is om sy kloue behoorlik in te slaan op sentraal Suid-Afrika, is dit vir boere uiters belangrik om die wintervoorraad gras te beskerm en dit ten volle te benut.
26 May 2022 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min