Absa se benadering tot klimaats bestuur

At Lunch met Cyril Viljoen is regstreeks vanaf Graan SA NAMPO Oesdag 2022 en gesels met hoof van Absa AgriBesigheid, Abrie Rautenbach oor die agribesigheids indeks wat effens gedaal het.
Hulle gesels ook oor Absa se benadering tot klimaats bestuur en ander mikpunte in hulle ontwikkelings raamwerk,