Digital Platforms - jou tegno-vennoot in landbou

Loading player...
Graan SA se NAMPO Oesdag is welbekend daarvoor om landbou se nuutste tegnologie, masjinerie, innovasies en produktiwiteitsoplossings ten toon stel. Graag bring OFM jou ook hierdie week nuttige insetsels oor die jongste verwikkelinge in tegnologie wat jy ook in jou boerdery kan toepas. Jaco de Waal het met Digital Platforms se algemene bestuurder, Jaco Pienaar, gesels om meer te hoor oor wat hierdie innoverende besigheid in die Central Media-groep die landbougemeenskap kan bied.
19 May 2022 Afrikaans South Africa Business · News

Other recent episodes

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Hannon Bothma

Daar is min dinge so aanloklik soos ‘n Hannon oormaaksessie! Vanjaar is hy by NAMPO se Santam landbou-vroueprogram op die verhoog en beloof dit om ‘n oggend vol lag, leer en inspirasie te wees. Hannon Bothma sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe hy besluit wie ‘n oormaaksessie…
29 Apr 4 min

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Hannes van Wyk

Yolanda Maartens gesels lekker met Hannes van Wyk oor sy produksie: Hartsbriewe Jy kan dit nie mis nie, kom luister saam na sy onderhoud, en maak seker om 'n draai te maak by die Rooi Rose-tent vir die Santam Landbou Vroueprogram. Slegs by Graan SA se Nampo Oesdag 2026
23 Apr 3 min

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Willem Botha

Pulane Nel Sekepe gesels lekker met Willem Botha oor wat hy alles gaan doen by Nampo die jaar Van 'Daytime Makeup' tot Rooi Rose Voorblad 'Makeup' Maak reg vir Graan SA se NAMPO Oesdag 2026.
23 Apr 4 min

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Lizz Meiring

Pulane Nel Sekepe gesels lekker met Lizz Meiring oor haar Nampo Produksie: Die Real Housewife Die humor, die pitkos, die ernstige dele, alles rondom vrou wees. Dit wat vrouens doen wanneer hul tuis is en niemand hoef te "impress" nie. Maak reg vir Graan SA se NAMPO Oesdag 2026.
21 Apr 3 min