Nedbank - Transformering van die Landbou Landskap

Loading player...
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens is regstreeks vanaf @GraanSA NAMPO Oesdag 2022. Funksionele Hoof Landbou van Nedbank verhoudingskanale, Daneel Rossouw sluit by haar aan en gesels oor die tema van NAMPO, die Transformering van die Landbou Landskap.
Hulle gesels ook oor die struikelblok in die sector, klimaaatsverandering. Nedbank is gegrond op vennootskappe vir verandering. Hulle gesels oor hoe dit kliënte help om hul gewenste doelwitte te bereik en meer.
16 May 2022 Afrikaans South Africa Business · News

Other recent episodes

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Hannon Bothma

Daar is min dinge so aanloklik soos ‘n Hannon oormaaksessie! Vanjaar is hy by NAMPO se Santam landbou-vroueprogram op die verhoog en beloof dit om ‘n oggend vol lag, leer en inspirasie te wees. Hannon Bothma sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe hy besluit wie ‘n oormaaksessie…
29 Apr 4 min

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Hannes van Wyk

Yolanda Maartens gesels lekker met Hannes van Wyk oor sy produksie: Hartsbriewe Jy kan dit nie mis nie, kom luister saam na sy onderhoud, en maak seker om 'n draai te maak by die Rooi Rose-tent vir die Santam Landbou Vroueprogram. Slegs by Graan SA se Nampo Oesdag 2026
23 Apr 3 min

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Willem Botha

Pulane Nel Sekepe gesels lekker met Willem Botha oor wat hy alles gaan doen by Nampo die jaar Van 'Daytime Makeup' tot Rooi Rose Voorblad 'Makeup' Maak reg vir Graan SA se NAMPO Oesdag 2026.
23 Apr 4 min

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Lizz Meiring

Pulane Nel Sekepe gesels lekker met Lizz Meiring oor haar Nampo Produksie: Die Real Housewife Die humor, die pitkos, die ernstige dele, alles rondom vrou wees. Dit wat vrouens doen wanneer hul tuis is en niemand hoef te "impress" nie. Maak reg vir Graan SA se NAMPO Oesdag 2026.
21 Apr 3 min