Landbounuus-podcast: NAMPO Oesdag om die draai!

Loading player...
Graan SA se NAMPO Oesdag is om die draai, en dié organisasie het reeds kommentaar teen die voorgestelde Covid-19-beleid gelewer, wat tot 24 April oop was vir die publiek se insae, en ook die afskaffing van reëls op geleenthede in die buitelug versoek.
25 Apr 2022 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min