Akteurs Carel Nel en Alex van Dyk het met Rian van Heerden gesels oor die film 'Gaia'

--:--
'Gaia' is 'n ekologiese grufilm, ’n oorlewingsdrama wat kommentaar lewer oor die politiek van ekologie. Die mensdom wat in staat is om die wêreld te omvorm op maniere wat voorheen onmoontlik was, en gelei deur 'n generasie wat ten volle bereid is om sy eie nageslag op te offer.
8 Apr 2022 12PM English South Africa Daily News · Society & Culture

Other recent episodes