#OutismeWeek: 11-jarige loots bewusmakingsveldtog

Loading player...
Om #OutismeWeek af te skop, gesels #Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met 'n inspirende 11-jarige oor haar veldtog om bewusmaing te skep rondom outisme.
31 Mar 2022 5AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

Hormone, menopouse en kanker: KANSA wil dat jy die verhouding tussen 3 beter verstaan

Menopouse gaan nie net oor warm gloede en breinbeneweldheid nie. Dit is ook ‘n tyd wanneer hormonale veranderinge die risiko van borskanker kan beïnvloed. Kliniese Verpleeg Spesialis by KANSA, Vlooi Venter, sluit by Yolanda Maartens aan om te verduidelik hoe hormone, menopouse en kanker jou risiko kan beïnvloed. Besoek gerus…
1 Dec 5AM 5 min