Landbounuus-podcast: Tweede produksieskatting voorspel kleiner mielie-oes

Loading player...
Die oppervlakte- en tweede produksieskatting van somergewasse vir die 2022 produksieseisoen, toon dat die geskatte mielie-oes 10% kleiner as die 2021-oes is.
29 Mar 2022 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min