Jesus die moederhen?, Teks: Lukas 13: 31-35

Loading player...
Hierdie sondag is dit die Tweede sondag in Lydenstyd, dit is 'n tyd om onsself te stroop van die geraas van ons lewe en om ons bewyssyn weg te draai van die dinge wat ons lewe, tyd en gedagtes op ongesonde maniere opneem. Lydenstyd is 'n tyd wanneer ons kies om verby die dinge te kyk wat ons lewe volmaak, verby gemak en plesier en sekuriteit, sodat ons die diepte van 'n vervulde lewe in Jesus kan ontdek. Jesus wat nog van altyd af Jerusalem(en ons) soos 'n moederhen bymekaarmaak onder haar vlerke!
14 Mar 2022 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Wees Goeie Grond.

Sondag 12de Junie 2026. Dit is die 7de Sondag in Koninkrykstyd. Teks: My teks is Matteus 13: 1-9, 18-23 Tema: Wees Goeie Grond. Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
12 Jul 25 min

Gee tyd…

Sondag 19de Julie 2026 Teks: Matteus 13:24-43 Tema: Gee tyd… Prediker: Ds. Auke Compaan
19 Jul 44 min

Wie jy ontvang, wys Wie jy dien.

Woensdag 28ste Junie 2026 Dit is die 5de Sondag in Koninkrykstyd. Teks: Matteus 10: 40-42 Tema: Wie jy ontvang, wys Wie jy dien. Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
28 Jun 38 min

‘n Gasvrye God

Sondag 14de Junie 2026 Teks: Genesis 18 Tema: ‘n Gasvrye God Prediker: Ds. Auke Compaan
14 Jun 34 min

Hoe maak ons keuses?

Sondag 7de Junie 2026, Teks: Genesis 13 Tema: Hoe maak ons keuses? Prediker: Ds. Auke Compaan
7 Jun 39 min