Landbounuus-podcast: R1,2 miljard vir Landbou Departement in Noordwes begroot

Loading player...
Die Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling in die Noordwes sal R1,2 miljard in die 2022/23-boekjaar ontvang, wat na verwagting sal groei tot R1,3 miljard in die laaste jaar van die Mediumtermyn-begrotingsraamwerk.
8 Mar 2022 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min