Geroep om God se heerlikheid te weerkaats!, Teks: Lukas 9:28-36

Loading player...
Hierdie sondag is dit Verheerliking sondag, dit is aan die eenkant die afsluiting van die tyd na Epifanie en aan die anderkant die oorgang na Lydenstyd. Maar wat beteken dié Verheerliking van Jesus? Wat is nou 'anders' aan Jesus? Is daar nou iets anders aan hom? Wat beteken dit vir ons vandag?
5 Mar 2022 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Wees gereed!

Sondag 30ste November 2025 Teks: Matteus 24:36-44. Tema: Wees gereed! Prediker: Ds. Auke Compaan
30 Nov 24 min

God gaan saam

Sondag 19de Oktober2025 Teks: Genesis 28 10-19 Tema: God gaan saam Prediker: Ds. Auke Compaan
19 Oct 36 min

Die doop is ons Huis

Sondag 12de Oktober2025 Teks: Genesis 17 Tema: Die doop is ons Huis Prediker: Ds. Auke Compaan
12 Oct 44 min

Vat ‘n kans!

Sondag 21ste September2025 Teks: Lukas 16:1-16 Tema: Vat ‘n kans! Prediker: Ds. Auke Compaan
21 Sep 39 min