Landbounuus-podcast: Reën waarskuwing vir Noord-Kaap, Noordwes en Vrystaat uitgereik

Loading player...
’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens vir die oostelike dele van die Noord-Kaap en westelike dele van beide die Noordwes en Vrystaat uitgereik.
3 Mar 2022 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min