Landbounuus-podcast: VS Regering versoek om paaie te herstel

Loading player...
Herhaalde versoeke is aan die Vrystaatse Regering gerig om aandag te gee aan die herstel van paaie, wat weens voortdurende reënval verder verswak het.
22 Feb 2022 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min