Die FAK Afrikaans Ekspo...en melktert!

Loading player...
Elizma Theron kuier by Deon om ons meer te vertel oor die FAK Afrikaans Ekso op Moedertaaldag. O, en komende Sondag is Melktertdag!
21 Feb 2022 English South Africa Society & Culture

Other recent episodes

Anne (en David) gesels met Wilmar van Netwerk Vir Afrikaans

Netwerk vir Afrikaans bied 10 Julie hulle jaarlikse Gholfdag aan. Die dag dien as n fondsinsameling vir Netwerk se drie hoof projekte, die studie-, geskiedenis- en onderwysfondse. Anne, en David het met Wilmar gesels, om so bietjie meer uit te vind oor die dag, en natuurlik oor Netwerk Vir Afrikaans.
30 Jun 5 min