Landbounuus-podcast: Agri NK vol verwagting voor staatsrede

Loading player...
In afwagting op die staatsrede wat deur president Cyril Ramaphosa op Donderdag 10 Februarie gelewer sal word, sê Agri Noord-Kaap hy hoop om te hoor hoe die nasionale regering beplan om boere by te staan om te help met die groei van die landbousektor.
9 Feb 2022 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min