#GMB: Lalie Burger (7) "Koudserig"
--:--
Lalie Burger (7) van Upington se nuutskepping, "Koudserig" is onlangs in die W.A.T ingesluit, Shandor van die Good Morning Breakfast op OFM het met haar gesêls.