Landbounuus-podcast: Aanplantings trek swaar weens weer

Loading player...
Aanplantings trek swaar as gevolg van versuipings en erosie in groot dele van die land weens die baie reën wat die afgelope tyd geval het.
11 Jan 2022 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min