NEWS FEATURE: #RIPTutu: Kerk in Bfn praat oor Aartsbiskop Tutu

Loading player...
Die presidensie het Sondagoggend aangekondig dat Aartsbiskop Desmond Tutu in die ouderdom van 90 jaar oorlede is. OFM-nuus se André Grobler het met dominee Jan Lubbe van die Berg-en-Dal Gemeente in Bloemfontein oor Aartsbiskop Tutu gepraat.
29 Dec 2021 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min