Voormalige Noord-Kaapse Premier en huidige Adjunkvoorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Sylvia Lucas

Loading player...
Die voormalige Noord-Kaapse Premier en huidige Adjunkvoorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Sylvia Lucas, sê die heengaan van die wêreldbekende Aartsbiskop Desmond Tutu is 'n massiewe verlies vir Suid-Afrika en die wêreld.
28 Dec 2021 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min