Landbounuus-podcast: Inspeksiedienste vir graan en oliesadeonwettig volgens raad

Loading player...
Landbou.com berig die appèlraad, wat deur die direkteur-generaal van die nasionale Departement van Landbou aangestel is om die instelling van inspeksiedienste vir graan en oliesade te ondersoek, het bevind dat dit onwettig en onregverdig is.
15 Dec 2021 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min