Landbounuus-podcast: Parlement benodig tweederdes meerderheid vir onteiening sonder vergoeding

Loading player...
Die Suid-Afrikanse parlement benodig ‘n tweederdes meerderheid om die grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding 'n uitdruklike grondwetlike mandaat van Suid-Afrika te maak.
7 Dec 2021 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min