Landbounuus-podcast: Twee FS boere binne 24 uur vermoor

Loading player...
Die Vrystaatse landbougemeenskap is in rou nadat twee boere binne 24 uur in die provinsie vermoor is. Dit is volgens Vrystaat Landbou in 'n verklaring nadat Christian van Tonder van Lindley en Johan Prinsloo van Koppies vandeesweek vermoor is.
1 Dec 2021 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min